← Back to all notices
ONGEïDENTIFISEERDE DEPOSITO’S
Published on 20 March 2026
Onderstaande lys van inbetalings reflekteer in die munisipaliteit se bankrekening. Die verwysing wat
verskaf is, is egter onvoldoende ten einde die korrekte kwitering van die bedrag te verseker.
Indien ‘n verbruiker oor die nodige dokumentasie beskik wat as bewys kan dien van inbetaling,
kontak asseblief vir Regan Britz by 054 – 338 7028 of e-pos bewyse na regan.britz@dkm.gov.za